Doringbaai – My Storie, voordat dit in die see en onder die sand verdwyn

Hierdie publikasie is ‘n poging om die nalatenskap van ‘n seksie van die inwoners van Doringbaai, Clanwilliam en Villiersdorp vas te vang en sodoende ‘n stem te gee aan dorps-geskiedenisse wat histories nie na waarde geag was nie.

Die geredigeerde teks in hierdie publikasie is grotendeels gebaseer op die onderhoude wat gedurende die projek met die deelnemers, as individue en in groepsverband, gevoer is en opgeneem is deur middel van ‘n stemopnemer, asook video opnemer.

Pages: 36
Dimensions: A4
Date of publication:  2015
ISBN: 978-1-920219-54-3